top of page

Visie & Missie

Visie

By Hoërskool Uniondale wil ons, ons volle potensiaal ontwikkel.

Missie

By Hoërskool Uniondale wil ons ouerbetrokkenheid en kwaliteit opvoeding aan leerders, verhoog.

Ons geskiedenis

 

In 1968 het 'n nuwe skoolgebou op die fondamente van die oue verrys. Die nuwe skoolgebou is 'n modern, gerieflike kompleks wat oor alle moontlike geriewe beskik. Pragtige, ruim klaskamers, laboratoriums en 'n goedtoegeruste biblioteek is deel van hierdie kompleks. 

 

"Dade en nie woorde"

bottom of page